Afrikaans Sonder Grense Gr12 LB (Eerste Addisionele Taal) – 9780636142534

R226.53

SKU: 9780636142534 Category:

Description

Afrikaans sonder grense is ‘n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

Additional information

Weight 0.425 kg
Dimensions 240 x 170 x 14 mm